ROMEINSE KUNSSTYL

rome-1520894_960_720Impak van Ontwerp

Namate die Romeinse ryk uitgebrei het, het stede gegroei.
Groot strukture soos die Colosseum is gebou.
Die Romeise ryk het gefokus op mag en rykdom.

char-4484402_960_720

 

 

“Die Romeise ryk het gefokus op mag en rykdom”

 

ONTWERP  was  al ,van die vroegste tye af, gebruik om die gemeenskap en/of die omgewing te bevoordeel.

 

AREAS (die 4 ontwerpkategorieë )VAN ONTWERP uit Antieke tydperke.

  • Visuele-kommunikasie:  bv. statussimbole in vlae, embleme en heraldiek, visuele storievertelling.
  • Oppervlakontwerp:  bv. tapisserieë, mosaïke, fresko’s en oppervlakversiering.
  • Produk-ontwerp: bv. pottebakkery/houers, kostuum/kleredrag, juwele en meubels.
  • Argitektuur / Omgewing/Stel ontwerp bv. geboue, stadions, tempels, openbare swembaddens en monumente.

tombstone-3836504_960_720cover-painting-4363983_960_720roman-vase-antiquechurch-1681561_960_720

INVLOEDE:

Antieke  ROMEINSE ontwerp  is beïnvloed deur die ontwerp en strukture van antieke Griekeland. Ontwerpe word ‘n evolusie van vorige style gekombineer met nuwe uitvindings en nuwe materiale versamel in hul verowerde state, Egipte en Persië.

Romeinse ontwerpe moes die mag , status en rykdom van die Romeinse Ryk vertoon.

Stede  het groot en ingewikkeld geword en baie aandag aan funksionaliteit (bruikbaarheid) het nodig geraak om aan die behoeftes van ‘n

stedelike omgewing te voorsien.

Baie van die kunstenaars in Rome was afkomstig uit verowerde Griekse kolonies en provinsies.

KENMERKE / MATERIALE:caesar-1863693_960_720

Tipiese kenmerke van Romeinse ontwerp is die gebruik van Romeinse muntstukke as propaganda, die vervaardiging van luukse voorwerpe in metaalwerk, gravures in juwele, ivoorkerfwerk en die gebruik van dekoratiewe glasvoorwerpe om mure en huise te versier.

 

Ontwerpe  van die ANTIEKE ROMEINSE periode

ROMAN-BATHS315958_960_720Romeinse baddens is ‘n goeie voorbeeld van hulle uitstekende  ingenieursontwerp.  Die eerste keisers het  groot, pragtige paleise gebou.

colosseum-3123300__340

Dit het gevorderde ingenieursmetodes en grootskaalse ontwerp vereis.

 

Die grootste arena in die Romeinse wêreld, die Colosseum, is EEN    voorbeeld van Romeinse ontwerp.

 

 

 

roman-2419702_960_720VERSKIL WAT DIT GEMAAK HET:

Romeinse ingenieurs het metodes ontwikkel om stede op ‘n groot skaal te kan bou, insluitende die gebruik van beton.

Hulle was die voorlopers van die bou van groot openbare ruimtes en komplekse.

 

bath-5095585_960_720

Romeinse ontwerpe is goeie voorbeeld van uitstekende ingenieursontwerp wat  uitsonderlik bruikbaar/funksioneel is.

 

 

 

 

 

 

error: Content is protected !! CONTACT US to request content. Membership required.
× How can I help you?